Frederik V van Denemarke

Frederik V
Koning van Denemarke en Noorweë
Portret deur Carl Gustav Pilo.
Portret deur Carl Gustav Pilo.
Tydperk 6 Augustus 174614 Januarie 1766
Voorganger Christiaan VI
Opvolger Christiaan VII
Huis Oldenburg
Vrou Louise van Groot-Brittanje
Juliana Maria van Brunswyk-Wolfenbüttel
Vader Christiaan VI
Moeder Sophia Magdalene van Brandenburg-Kulmbach
Gebore (1723-03-31)31 Maart 1723, Kopenhagen
Oorlede 14 Januarie 1766 (op 42), Kopenhagen

Frederik V (31 Maart 1723 - 14 Januarie 1766) was van 1746 tot met sy dood koning van Denemarke en Noorweë en Hertog van Sleeswyk-Holstein. Hy was die seun van koning Christiaan VI en Sophia Magdalene van Brandenburg-Kulmbach.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search